top of page
eg Logo Vector-01-01.png

eg_nuus

Untitled-1-01.png

ons eerste musiek video is hier!

onbeantwoord. (deur eg_ek en van wyk brand) het 2000 views binne die eerste twee dae van vrystelling gekry! dankie vir jou wat luister en ondersteun!

die lied is geskryf en gekomponeer deur eg_ek, en van wyk brand het die produksie van die musiek, asook die verwerking daarvan behartig -

én die video en storie is alles gedoen deur egkunst!

so indien jy graag saam met ons wil werk aan jou eerste musiek- of videoprojek,

kontak ons! ons wil jou graag help om te sweef...plus dis LEKKER om kunst te skep.

Mal Saam se musiek video is hier!

hi!

eg_ek hier,

die meisie wat praat en skryf.

indien jy wil deel word van ons span,

ons kreatiewe projekte

of ons gemeenskapsprojekte,

los vir ons 'n boodskap!

bottom of page